• Konferensie
    6.jpg
    Die sleutels vir effektiewe SELKERK & SELGROEP Groei vir JOU gemeente en HUISSEL...

    15 - 17 Junie

    Shalom Aanbiddingsentrum


    Lees meer en registreer nou!
  • Dienstye
    1.jpg
    09:00 Hoofdiens

    17:00 Selbyeenkomste regoor Pretoria

    18:00 Unite 180 Kerk vir jong volwassenes (Shalom en Brooklyn kampus)

    18:00 Distriksaamtrek (Shalom Grasdak)

    Lees meer
  • Huisselle
    3.jpg
    HUISSELLE en SELLEWE gaan daaroor om te "CONNECT" sodat ons met mekaar kan "SHARE" en vir mekaar kan "CARE". 'n Groeiende gemeente bring mee dat dit al moeiliker raak om ALMAL te ken, maar elkeen van ons het nodig om IEMAND te ken - dit is deel van ons behoefte om te BEHOORT...
    Lees meer
  • Wat gebeur ?
    4.jpg
    SHALOM Aanbiddingsentrum streef daarna om doeltreffend uitvoering te gee aan ons visie om 'n verskil in die gemeenskap te maak – daarom is dit nodig om relevant te bly tot ons gemeenskap en bied ons van tyd tot tyd konferensies, spesiale dienste, kampe en ander aksies aan – loer gereeld hier in om te sien WAT GEBEUR by SHALOM...
    Lees meer
  • Wie is ons ?
    5.jpg
    Die belangrikste aspek omtrend die identiteit van SHALOM Aanbiddingsentrum is dat die gemeente 'n SELKERK is en in totaliteit as 'n SELKERK funksioneer. Dit beteken dat al die bedieninge, aktiwiteite en aksies in SHALOM deur middel van HUISSELLE en 'n gevestigde SELKERK Struktuur funksioneer, en ALHOEWEL SHALOM nie 'n PROGRAMGEDREWE ...
    Lees meer