Hoofdienste by SHALOM word gekenmerk as byeenkomste met dinamiese LOFPRYSING en AANBIDDING, kragtige lewensveranderende PREDIKING, HEILIGE GEES WERKING en die hoof moment waar ons as SELKERK bymekaar kom vir ‘n groter ontmoeting met JESUS as die enigste WEG na HERLEWING. Maak dit deel van jou weeklikse agenda om elke Sondagoggend om 09:00 die HOOFDIENS by te woon!
SONDAE TYE:
08:00 - Gemeente Bid
09:00 - Hoofdiens
09:00 - K4C Kinderkerk
09:00 - K4C Gems
17:00 - Huisselle
18:00 - Unite 180

