Visie
SHALOM Aanbiddingsentrum is ‘n DISSIPELMAKENDE 24/7 SELKERK wat KORPORATIEF ‘n VERSKIL MAAK tot die BEDIENING van ons GEMEENSKAP
Missie
Ons MISSIE is om GOD se OPDRAG op WOORDEFUNDEERDE WYSE op die volgende areas uit te voer:
Bereik siele en maak dissipels, Versorging na GEES SIEL EN LIGGAAM – Ontwikkel, toerus en vrystel van persone in hulle godgegewe gawe, roeping, bediening en leierskap – die vermenigvuldiging van ons HUISSELLE en die verkondiging van die WOORD van God sonder kompremie.

