Hoofdienste by SHALOM word gekenmerk as byeenkomste met dinamiese LOFPRYSING en AANBIDDING, kragtige lewensveranderende PREDIKING, HEILIGE GEES WERKING en die hoof moment waar ons as SELKERK bymekaar kom vir 'n groter ontmoeting met JESUS as die enigste WEG na HERLEWING. Maak dit deel van jou weeklikse agenda om elke Sondagoggend om 09:00 die HOOFDIENS by te woon!
Lees meer
Jesaja 43:19 Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit! Dit maak nie saak waar jy jouself in die seisoene van die lewe bevind nie – 'n NUWE SEISOEN het ook vir JOU AANGEBREEK...
Kliek Hier om die video te kyk
HUISSELLE en SELLEWE gaan daaroor om te "CONNECT" sodat ons met mekaar kan "SHARE" en vir mekaar kan "CARE". 'n Groeiende gemeente bring mee dat dit al moeiliker raak om ALMAL te ken, maar elkeen van ons het nodig om IEMAND te ken - dit is deel van ons behoefte om te BEHOORT...
Lees meer
SHALOM Aanbiddingsentrum streef daarna om doeltreffend uitvoering te gee aan ons visie om 'n verskil in die gemeenskap te maak – daarom is dit nodig om relevant te bly tot ons gemeenskap en bied ons van tyd tot tyd konferensies, spesiale dienste, kampe en ander aksies aan – loer gereeld hier in om te sien WAT GEBEUR by SHALOM...
Lees meer
Die belangrikste aspek omtrend die identiteit van SHALOM Aanbiddingsentrum is dat die gemeente 'n SELKERK is en in totaliteit as 'n SELKERK funksioneer. Dit beteken dat al die bedieninge, aktiwiteite en aksies in SHALOM deur middel van HUISSELLE en 'n gevestigde SELKERK Struktuur funksioneer, en ALHOEWEL SHALOM nie 'n PROGRAMGEDREWE ...
Lees meer