Waaroor gaan ons kerk

Ons is een van die gemeentes in ons area wat 'n verskil maak vir die Koninkryk van die Here.   Ons is lief vir mense, lief vir die werking van die Heilige Gees en doen alles wat ons aanpak in uitnemendheid.

 

Ons is 'n selkerk wat gefokus is op bekering, toerusting en opleiding, mentorskap en die daarstel van 'n bedienings platform waar elke individu sy eie roeping kan uitleef.

Ons MISSIE

Om as SELKERK God se opdrag uit te leef

Ons VISIE

Maak DISSIPELS, maak 'n VERSKIL